Psalms 25:18 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Kyk na my ellende en my pyn; en vergewe al my sondes.
Afrikaans (NLV) 2011 Kyk na my pyne en kwellinge, en vergeef tog al my sondes.
Afrikaans 1933/1953 Resj. Aanskou my ellende en my moeite, en vergeef al my sondes.
Afrikaans 1983 Kyk hoe sleg gaan dit met my en hoe swaar kry ek. Vergewe tog al my sondes.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Sien tog my ellende en my swaarkry raak en vergewe al my sonde.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Kyk hoe sleg gaan dit met my en hoe swaar kry ek, vergewe al my sondes.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Vergewe al my verkeerde dade. Kyk hoe swaar kry ek. Kyk hoe sleg gaan dit met my.