Psalms 25:17 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Die benoudhede van my hart word verruim; lei my uit my benoudhede uit! |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Die kwellinge van my gedagtes word al meer. Verlos my tog uit hierdie ellende! |
| Afrikaans 1933/1953 | Sade. Die benoudhede van my hart is wyd uitgestrek; lei my uit my angste. |
| Afrikaans 1983 | Ek verkeer in die allergrootste nood; bevry my tog uit my ellende. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Die benoudheid van my hart is oorweldigend; lei my uit my kwellinge. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Ek is baie bekommerd, red my van alles wat my laat swaarkry. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Red my uit swaarkry. My probleme word al groter. |