Psalms 25:16 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Bekeer jou tot my en wees my genadig; want ek is verlate en verdruk. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Draai u gesig na my en bewys genade aan my, want ek is alleen en in diep nood. |
| Afrikaans 1933/1953 | Pe. Wend U tot my en wees my genadig, want ek is eensaam en ellendig. |
| Afrikaans 1983 | Sien my in genade aan, Here, want ek is eensaam en verstote. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Draai U na my en wees my genadig, want ek is eensaam en magteloos. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Kyk na my, Here, U moet genadig wees vir my, ek is alleen en ek kan myself nie red nie. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Ek is alleen. Ek vra u hulp, want ek het groot probleme. Ek draai na U toe. Ek kry baie swaar. Help my om nie meer vir my probleme bang te wees nie. |