Psalms 25:15 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) My oë is altyd op die HERE; want hy sal my voete uit die net ruk.
Afrikaans (NLV) 2011 Ek kyk altyd op na die Here vir hulp, want Hy sal my voete van die vangnet bevry.
Afrikaans 1933/1953 Ajin. My oë is altyddeur op die HERE, want Hy sal my voete uit die net uitlei.
Afrikaans 1983 My oë is altyd op die Here gerig, want dit is Hy wat my voete uit die vangnet sal hou.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) My oë bly altyd op die Here, want dit is Hy wat my voete uit die vangnet bevry.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Ek wag elke dag dat die Here my moet help, want dit is Hy wat my voete losmaak uit die vangnet waarin mense my wil vang.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Ek is elke oomblik van die Here afhanklik. Ek kyk heeltyd na Hom op. Hy keer dat swaarkry en probleme my onderkry. Hy red my uit die moeilikheid.