Psalms 25:14 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Die geheim van die HERE is by die wat Hom vrees; en Hy sal hulle sy verbond bekend maak.
Afrikaans (NLV) 2011 Die Here se voorneme is duidelik vir dié wat Hom dien. Aan hulle maak Hy sy verbond bekend.
Afrikaans 1933/1953 Samek. Die verborgenheid van die HERE is vir die wat Hom vrees, en sy verbond om hulle dit bekend te maak.
Afrikaans 1983 Die Here neem dié wat Hom dien, in sy vertroue en maak sy verbond aan hulle bekend.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Die Here neem hulle wat vir Hom ontsag het, in sy vertroue, en sy verbond is daar om hulle te onderrig.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Die Here vertel vir die mense wat Hom dien, alles wat Hy besluit, Hy sê vir hulle wat sy verbond beteken.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Die Here maak sy planne net aan hulle bekend wat ontsag vir Hom het. Hy maak sy hart wyd teenoor hulle oop. Hy wys hulle wat sy ooreenkoms met mense is.