Psalms 25:13 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Sy siel sal rustig woon; en sy nageslag sal die aarde beërwe.
Afrikaans (NLV) 2011 Hy sal in voorspoed lewe, en sy nageslag sal die beloofde land beërwe.
Afrikaans 1933/1953 Noen. Hy self sal vernag in die goeie, en sy nageslag sal die land besit.
Afrikaans 1983 sodat hy voorspoed sal geniet en sy nageslag die land sal bly bewoon.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Sy lewe verloop voorspoedig en sy nageslag sal die land besit.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Dit sal altyd goed gaan met so iemand, en die land sal aan sy nageslag behoort.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Dan sal hulle die goeie dinge van die lewe in oorvloed geniet. Selfs hulle kinders sal daarin deel hê. Hulle sal in die land bly woon.