Psalms 25:12 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Watter man is dit wat die HERE vrees? hom sal hy leer op die weg wat hy sal uitkies. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Wie is die een wat die Here dien? Hy sal hom wys watter pad hy moet kies. |
| Afrikaans 1933/1953 | Mem. Wie tog is die man wat die HERE vrees? Hy sal hom leer aangaande die weg wat hy moet kies. |
| Afrikaans 1983 | As iemand die Here dien, leer Hy hom watter pad hy moet kies, |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Wie is die mens wat vir die Here ontsag het? Die Here leer hom die pad wat hy moet kies. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Wanneer iemand die Here wil dien, dan sal die Here vir hom leer hoe hy moet lewe. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | God sal almal wat Hom dien se hand vat en hulle help om die regte keuses te maak. |