Psalms 25:11 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Ter wille van u Naam, o HERE, vergewe my ongeregtigheid; want dit is groot. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Ter wille van u Naam, Here, vergewe tog my sondes, want dit is baie. |
| Afrikaans 1933/1953 | Lamed. Om u Naam ontwil, HERE, vergeef my ongeregtigheid, want dit is groot. |
| Afrikaans 1983 | Ter wille van u Naam, Here, vergewe my my sonde, want dit is groot. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Ter wille van u Naam, Here, vergewe my sondeskuld, want dit is groot. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Here, vergewe my sondes, dit is baie, doen dit, want ek behoort aan U. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | U het so ’n groot Naam, Here. Ter wille van u Naam, vergewe tog al my slegte dade. Hulle is so baie. |