Psalms 25:10 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Al die paaie van die HERE is barmhartigheid en trou vir die wat sy verbond en sy getuienisse hou.
Afrikaans (NLV) 2011 Die paaie van die Here is goedheid en trou vir dié wat getrou is aan die bepalings van sy verbond.
Afrikaans 1933/1953 Kaf. Al die paaie van die HERE is goedertierenheid en trou vir die wat sy verbond en sy getuienisse bewaar.
Afrikaans 1983 Liefde en trou is die paaie wat die Here bewandel met dié wat sy verbond en verordeninge bewaar.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Al die paaie van die Here is troue liefde en waarheid vir hulle wat hou by sy verbond en sy bepalings.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Die Here doen altyd wat hy belowe het vir die mense wat gehoorsaam is aan sy verbond en sy wette.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Alles wat die Here leer, kan in een sin opgesom word: Hy wil hê dat almal wat in Hom glo, Hom moet liefhê. Hulle moet Hom getrou dien. Al die mense met wie Hy ’n ooreenkoms gesluit het en wat doen wat Hy vra, moet dit doen.