Psalms 25:1 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) ('n Psalm van Dawid.) Tot U, HERE, hef ek my siel op.
Afrikaans (NLV) 2011 Ek rig my tot U, Here.
Afrikaans 1933/1953 'n Psalm van Dawid. Alef. Tot U, o HERE, hef ek my siel op.
Afrikaans 1983 Van Dawid. Tot U, Here, rig ek my,
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Van Dawid. Na U, Here, hunker ek.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Van Dawid. Here, ek bid tot U, net tot U.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Here, ek is heeltemal van U afhanklik. Ek kyk op na U.