Psalms 24:7 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Verhef julle hoofde, o poorte! en verhef julle, ewige deure! en die erekoning sal inkom. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Word hoër, o poorte! Word nog hoër, eeue oue deure, sodat die roemryke Koning kan ingaan. |
| Afrikaans 1933/1953 | Hef op julle hoofde, o poorte, ja, verhef julle, ewige deure, dat die Erekoning kan ingaan! |
| Afrikaans 1983 | Verbly julle, poorte, wees bly, eeue-oue deure, want die magtige Koning wil ingaan! |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Lig op julle koppe, poorte, ja, lig julleself op, ewige ingange, sodat die roemryke Koning kan ingaan. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Poorte, julle moet wyd oopgaan, deure wat baie oud is, julle moet wyd oopgaan, want die Koning van die konings wil ingaan. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Poorte, staan gereed en swaai oop, want die magtige Koning wil ingaan. Wees bly daaroor! |