Psalms 24:6 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Dit is die geslag van die wat Hom soek, wat u aangesig soek, o Jakob. Sela.
Afrikaans (NLV) 2011 Só lyk die mense wat Hom dien en die God van Jakob aanbid. Sela
Afrikaans 1933/1953 Dit is die geslag van hulle wat na Hom vra, wat u aangesig soek -- dit is Jakob. Sela.
Afrikaans 1983 Die mense wat na sy wil vra en Hom dien, is die geslag van Jakob. Sela
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) dit is die geslag wat na Hom soek, hulle wat u teenwoordigheid opsoek, dit is Jakob.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) So sal dit gaan met die mense wat vra wat die Here wil hê, die mense wat naby Hom wil wees, die nageslag van Jakob.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Dit is die mense wat naby die God van Jakob wil wees. Hulle soek na die Here en verlang na sy teenwoordigheid.