Psalms 24:5 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Hy sal die seën van die HERE ontvang en geregtigheid van die God van sy heil.
Afrikaans (NLV) 2011 So ’n persoon sal die seën van die Here ontvang en God sy redder sal aan hom reg laat geskied.
Afrikaans 1933/1953 Hy sal seën wegdra van die HERE en geregtigheid van die God van sy heil.
Afrikaans 1983 So iemand sal van die Here seën ontvang, en God, sy redder, sal reg aan hom laat geskied.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) sal seën ontvang van die Here en •geregtigheid van die God wat hom red –
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Die Here sal dit goed laat gaan met so 'n mens, God, sy Redder, sal sê so 'n mens is nie skuldig nie.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Vir so iemand sal die Here baie goed wees. God, sy redder, sal sorg dat sy verhouding met Hom reg is.