Psalms 24:3 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Wie sal op die heuwel van die HERE klim? of wie sal in sy heiligdom staan?
Afrikaans (NLV) 2011 Wie mag opklim teen die berg van die Here? Wie mag staan in sy heilige plek?
Afrikaans 1933/1953 Wie mag klim op die berg van die HERE? En wie mag staan in sy heilige plek?
Afrikaans 1983 Wie mag die berg van die Here opgaan en wie mag in sy heiligdom gaan staan?
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Wie mag teen die berg van die Here opgaan en wie mag in sy heiligdom staan?
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Wie mag opklim teen die berg van die Here? Wie mag gaan staan in sy gewyde plek?
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Wie het die reg om in die huis van die Here in te gaan? Wie mag sommer by Hom gaan staan?