Psalms 24:10 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Wie is hierdie erekoning? Die HERE van die leërskare, Hy is die Koning van die heerlikheid. Sela. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Wie is die roemryke Koning? Die Here, die Almagtige, Hý is die roemryke Koning. Sela |
| Afrikaans 1933/1953 | Wie is dan tog die Erekoning? Die HERE van die leërskare -- Hy is die Erekoning! Sela. |
| Afrikaans 1983 | Wie is Hy, hierdie magtige Koning? Die Here, die Almagtige, Hy is die magtige Koning. Sela |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Wie is Hy, hierdie roemryke Koning? Die Here, Heerser oor alle magte, Hý is die roemryke Koning. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Wie is hierdie Koning van die konings? Die Here wat oor alles regeer, Hy is die Koning van die konings. Sela |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Wie is Hy presies, hierdie magtige Koning? Dit is die Here. Niemand is sterker as Hy nie. Niemand kan eens naastenby by Hom kers vashou nie. Hy is die Koning. |