Psalms 24:1 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) ('n Psalm van Dawid.) Die aarde behoort aan die HERE en die volheid daarvan; die wêreld en die wat daarin woon.
Afrikaans (NLV) 2011 Die aarde behoort aan die Here, met alles wat daarop is, die wêreld en alles wat daarop lewe.
Afrikaans 1933/1953 'n Psalm van Dawid. Die aarde behoort aan die HERE en die volheid daarvan, die wêreld en die wat daarin woon;
Afrikaans 1983 'n Psalm van Dawid. Die aarde en alles wat daarop is, die wêreld en dié wat daar woon, alles behoort aan die Here,
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Van Dawid. 'n Psalm. Aan die Here behoort die aarde en die volheid daarvan, die wêreld en dié wat daarin woon,
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) 'n Psalm van Dawid. Die aarde en alles op die aarde, die wêreld en al die mense in die wêreld, almal behoort aan die Here,
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Alles op hierdie aarde is die Here s’n. Ja, die aarde self en alles wat daarop leef en beweeg, is Syne.