Psalms 23:5 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) U berei 'n tafel voor my aangesig voor my vyande; U salf my hoof met olie; my beker loop oor.
Afrikaans (NLV) 2011 U berei vir my ’n feesmaal voor die oë van al my vyande. U verwelkom my as ’n eregas deur my kop te salf met olie en my beker oorvol te maak.
Afrikaans 1933/1953 U berei die tafel voor my aangesig teenoor my teëstanders; U maak my hoof vet met olie; my beker loop oor.
Afrikaans 1983 U laat my by 'n feesmaal aansit, terwyl my teëstanders moet toekyk. U ontvang my soos 'n eregas, ek word oorlaai met hartlikheid.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) U dek vir my 'n tafel voor die oë van my teenstanders. U verfris my kop met olie; my beker loop oor.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) U nooi my om by u tafel te sit, maar my vyande moet staan en kyk. U laat my baie belangrik voel, U laat my alles geniet.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Soos ’n gasheer sit U net die beste van die lewe aan my voor; hulle wat nie naby U lewe nie, kan maar net verleë toekyk. U behandel my soos ’n spesiale gas; ek geniet alles in oorvloed.