Psalms 23:1 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | ('n Psalm van Dawid.) Die HERE is my herder; Ek sal nie wil hê nie. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Die Here is my herder; daar is niks wat my ontbreek nie. |
| Afrikaans 1933/1953 | 'n Psalm van Dawid. Die HERE is my herder; niks sal my ontbreek nie. |
| Afrikaans 1983 | 'n Psalm van Dawid. Die Here is my herder, ek kom niks kort nie. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | 'n Psalm. Van Dawid. Die Here is my herder; ek ly nie gebrek nie. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | 'n Psalm van Dawid. Die Here is my Herder, Hy sorg vir my, ek het genoeg van alles. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Die Here sorg vir my soos ’n herder wat sy skape oppas; ek het niks meer nodig nie. |