Psalms 22:9 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Maar U is hy wat my uit die moederskoot geneem het; U het my hoop gemaak toe ek aan my moeder se borste was. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | “Vertrou op die Here; laat Hý hom dan red! Laat die Here hom verlos as Hy hom dan so liefhet!” |
| Afrikaans 1933/1953 | Laat dit aan die HERE oor! Laat Hy hom red, laat Hy hom bevry: Hy het mos behae in hom! |
| Afrikaans 1983 | “Laat dit aan die Here oor! Laat Hý hom red, laat Hý hom bevry as Hy dan so baie van hom hou.” |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | “Wend jou tot die Here!” en “Laat Hy hom bevry, laat Hy hom red as Hy hom goedgesind is!” |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Hulle sê: “Hy het gesê die Here moet hom help, nou moet die Here hom vrymaak. As die Here van hom hou, dan moet die Here hom red.” |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Dan sê hulle: “Siestog, die Here moet die arme drommel maar help. Hy sal hom miskien uit sy moeilikheid help, want Hy hou mos van hom.” |