Psalms 22:8 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Hy het op die HERE vertrou dat Hy hom sou red; laat Hy hom red, want Hy het 'n welbehae in hom.
Afrikaans (NLV) 2011 Elkeen wat my sien, spot met my. Hulle trek vir my gesigte, skud die kop en sê:
Afrikaans 1933/1953 Almal wat my sien, spot met my; hulle steek die lip uit, hulle skud die hoof en sê:
Afrikaans 1983 Almal wat my sien, spot my, hulle steek vir my tong uit en knik met voldoening die kop en sê:
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Almal wat my sien, dryf met my die spot; hulle gryns en skud die kop:
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Almal wat my sien, lag vir my, hulle steek hulle tong uit vir my.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Elkeen wat my sien, lag my uit; hulle trek gesigte, steek vir my tong uit en skud die kop.