Psalms 22:7 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Almal wat my sien, lag my met die spot; hulle skiet die lip uit, hulle skud die kop en sê:
Afrikaans (NLV) 2011 Maar ek is net ’n wurm, en nie ’n man nie; ek word bespot deur die mensdom, verag deur almal om my.
Afrikaans 1933/1953 Maar ek is 'n wurm en geen man nie, 'n smaad van die mense en verag deur die volk.
Afrikaans 1983 Maar ek is 'n wurm, nie 'n mens nie. Ek word deur die mense bespot en deur die volk verag.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Maar ek is 'n wurm en nie 'n mens nie, bespot deur die mense, verag deur die volk.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Maar ek, ek is 'n wurm, nie 'n mens nie. Mense spot my, niemand dink ek is belangrik nie.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Maar ek voel nie meer soos ’n mens nie. Ek is soos ’n wurm tussen ’n klomp stinkende dooies. Mense trek die neus op en sien op my neer. Hulle spot my.