Psalms 22:4 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Ons vaders het op U vertrou: hulle het vertrou, en U het hulle gered. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Tog is U die Heilige wat woon waar Israel U prys. |
| Afrikaans 1933/1953 | Tog is U die Heilige wat woon onder die lofsange van Israel! |
| Afrikaans 1983 | U is tog die Heilige wat woon waar die lofsange van Israel weerklink! |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | U is tog die •Heilige, U heers waar die lofliedere van Israel opklink. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | U is die heilige God, die Israeliete prys U. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | U is die Een wat baie belangrik en groot is. U kinders het groot respek vir U. U is waar hulle U loof. |