Psalms 22:32 — Compare Translations

5 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (NLV) 2011 Sy regverdige dade sal aan hulle vertel word. Dié wat nou nog ongebore is, sal van sy dade hoor.
Afrikaans 1983 Dié sal dan aan die volk wat nog gebore moet word van hierdie verlossingsdaad getuig: die Here het dit gedoen.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Hulle sal kom en sy geregtigheid bekend maak aan mense wat nog gebore moet word: Hy het dit gedoen.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Mense wat nou nog nie gebore is nie, sal hoor dat die Here 'n God is wat reg doen.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Almal sal bymekaarkom en oor die Here se goeie dade met hulle kinders praat. Dit is net die Here wat mense red.