Psalms 22:3 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Maar U is heilig, o U wat in die lofsange van Israel woon. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Elke dag roep ek na U, my God, maar U antwoord nie; ook elke nag roep ek, maar daar is geen rus vir my nie. |
| Afrikaans 1933/1953 | My God, ek roep bedags, maar U antwoord nie; en snags, en ek kan nie swyg nie. |
| Afrikaans 1983 | My God, ek roep bedags en U antwoord nie, ook snags, maar ek kry geen rus nie. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | My God, ek roep bedags, maar U antwoord nie, ook snags, maar daar is geen rus vir my nie. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | My God, ek roep elke dag en nag, maar U antwoord nie, ek kan nie rus nie. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | My God, ek roep U heeltyd; ek hou nie op met bid nie, heeldag en heelnag lank, maar van U is daar geen teken nie. U is doodstil. |