Psalms 22:29 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Almal wat vet is op die aarde sal eet en aanbid; almal wat na die stof afdaal, sal voor hom buig; en niemand kan sy siel in die lewe hou nie.
Afrikaans (NLV) 2011 Want die koningskap behoort aan die Here! Hy heers oor al die nasies.
Afrikaans 1933/1953 Want die koninkryk behoort aan die HERE, en Hy heers oor die nasies.
Afrikaans 1983 want die koningskap behoort aan die Here; Hy heers oor die volke.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) want aan die Here behoort die koningskap, en Hy heers oor die nasies.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Ja, dit is die Here wat Koning is, Hy regeer oor die volke.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Die Here is die sterkste van almal. Hy heers oor al die volke hier op aarde.