Psalms 22:23 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Julle wat die HERE vrees, loof Hom; al julle nageslag van Jakob, verheerlik hom; en vrees hom, alle nageslag van Israel!
Afrikaans (NLV) 2011 Aan my broers maak ek u Naam bekend. In die vergadering verkondig ek u lof.
Afrikaans 1933/1953 Ek wil u Naam aan my broers vertel, in die vergadering U prys.
Afrikaans 1983 Ek sal tot eer van u Naam getuig in die gemeente, U in die volle vergadering prys.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Ek wil u Naam verkondig aan my •broers; in die byeenkoms wil ek U loof:
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Ek sal vir die ander mense van my volk vertel wat U gedoen het, ek sal U prys daar waar hulle bymekaar is.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) U het my uit my nood gered! In die kerk sal ek tussen u kinders daaroor praat. Voor die gemeente sal ek U loof en prys. Ek sal U voor almal prys.