Psalms 22:21 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Red my uit die bek van die leeu, want jy het my gehoor van die horings van die eenhorings. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Red my van die swaard, red my kosbare lewe uit die mag van hierdie honde. |
| Afrikaans 1933/1953 | Red my siel van die swaard, my enigste uit die mag van die hond. |
| Afrikaans 1983 | Red my van die swaard, my kosbare lewe uit die mag van die honde. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Red tog my lewe van die swaard, my enigste lewe uit die mag van die honde. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | U moet my lewe kom red van my vyande se swaarde, U moet my red van hierdie honde. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Keer asseblief sodat ek nie doodgaan nie. Ek het net een lewe. Moenie dat daardie wrede klomp honde dit van my af wegvat nie. |