Psalms 22:18 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Hulle verdeel my klere onder mekaar en werp die lot oor my gewaad.
Afrikaans (NLV) 2011 Ek kan al my bene in my tel. Met leedvermaak gluur my vyande my aan.
Afrikaans 1933/1953 Al my beendere kan ek tel; hulle kyk, hulle sien met welgevalle op my neer!
Afrikaans 1983 Al wat been in my is, kan ek tel; hulle kyk na my met leedvermaak.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Ek kan al my bene tel. Hulle staar my aan met leedvermaak.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Ek is so maer dat ek al die bene in my liggaam kan sien. My vyande staan en kyk na my,
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Ek is net vel en been, so maer soos ’n kraai. As my vyande dit sien, voel hulle baie tevrede.