Psalms 22:13 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Hulle het my met hul bekke gegaps, soos 'n verskeurende en 'n brullende leeu.
Afrikaans (NLV) 2011 Soos ’n trop bulle omsingel my vyande my; wilde beeste van Basan het my omring!
Afrikaans 1933/1953 Baie stiere het my omsingel, sterkes van Basan het my omring.
Afrikaans 1983 'n Wreedaardige klomp mense het my omsingel, soos beeste uit Basan staan hulle my toe.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Baie bulle het my omsingel; die sterkes van Basan het my vasgekeer.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Daar is baie vyande rondom my, hulle staan om my soos bulle uit die land Basan,
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Die mense wat my dood wil hê, is so gevaarlik soos wilde diere. Van alle kante af sak hulle op my toe. Hulle is soos ’n trop beeste wat op my afstorm.