Psalms 22:12 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Baie bulle het my omsingel, sterk bulle van Basan het my omring. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Moenie ver van my af bly nie, want ellende kom en daar is geen helper nie. |
| Afrikaans 1933/1953 | Wees nie ver van my af nie, want die nood is naby, want daar is geen helper nie. |
| Afrikaans 1983 | Moet tog nie so ver van my af weg bly nie, want die nood is naby en daar is niemand wat help nie. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Moenie ver van my bly nie, want die nood is naby; daar is immers niemand wat help nie! |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | U moenie ver van my wees nie, want dit gaan sleg met my, en daar is niemand wat my help nie. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Moet my ook nou nie alleen los nie, Here, want probleme oorstroom my hele lewe. U voel so ver van my af terwyl ek hier in die nood sit. Daar is niemand om my te help nie. |