Psalms 22:1 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) (Aan die musiekleier op Ajelet-Sahar, 'n Psalm van Dawid.) My God, my God, waarom het U my verlaat? waarom is jy so ver daarvan om my te help en van die woorde van my gebrul?
Afrikaans (NLV) 2011 ***
Afrikaans 1933/1953 Vir die musiekleier; op die wysie van: "Die hert van die dageraad." 'n Psalm van Dawid.
Afrikaans 1983 Vir die koorleier: op die wysie van “Die wildsbok van die daeraad”. 'n Psalm van Dawid.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Vir die •musiekleier. Op “Die rooi takbok van die dagbreek”. 'n Psalm. Van Dawid.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Vir die leier van die koor: Dieselfde musiek soos vir die lied “Die takbok vroeg in die môre.” 'n Psalm van Dawid.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) ***