Psalms 21:7 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Want die koning vertrou op die HERE, en deur die goedertierenheid van die Allerhoogste sal hy nie wankel nie.
Afrikaans (NLV) 2011 U het hom bekroon met seëninge vir altyd, en hom gegee die blydskap van u nabyheid.
Afrikaans 1933/1953 Want U maak hom baie geseënd vir ewig; U maak hom bly met vreugde by u aangesig.
Afrikaans 1983 U maak hom altyd voorspoedig, U skenk hom oorvloedige blydskap deur u nabyheid.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Ja, U oorlaai hom vir altyd met seëninge. U maak hom baie bly met u teenwoordigheid.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Ja, U laat dit altyd goed gaan met hom, U is by hom, en daaroor is hy bly.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) U laat dit altyd goed gaan met hom. Hy loop oor van blydskap omdat U altyd naby hom is.