Psalms 21:4 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Hy het die lewe van jou gevra, en jy het dit aan hom gegee, lengte van dae tot in alle ewigheid. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | U gaan hom tegemoet met seëninge van voorspoed. Op sy kop sit U ’n kroon van suiwer goud. |
| Afrikaans 1933/1953 | Want U kom hom tegemoet met seëninge van die goeie; op sy hoof sit U 'n kroon van fyn goud. |
| Afrikaans 1983 | U skenk hom voorspoed en geluk, U plaas 'n goue kroon op sy kop. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Ja, U tree hom tegemoet met goeie seëninge; U sit 'n kroon van fyngoud op sy kop. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Ja, U het hom geseën met goeie dinge, U het 'n kroon van goud op sy kop gesit. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | U kom na hom toe. Dan gee U vir hom wonderlike geskenke. U sit tot vir hom die pragtigste kroon van goud op sy kop. |