Psalms 21:2 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) U het hom die begeerte van sy hart gegee en die versoek van sy lippe nie teruggehou nie. Sela.
Afrikaans (NLV) 2011 Die koning is bly oor u mag, Here, vol vreugde oor u verlossing.
Afrikaans 1933/1953 o HERE, die koning is bly oor u sterkte, en hoe baie juig hy oor u hulp!
Afrikaans 1983 Here, dit is oor die openbaring van u mag dat die koning so bly is, dit is oor die oorwinning wat U hom gegee het, dat hy so jubel en juig.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Here, die koning is bly oor u beskerming; hoe uitbundig juig hy oor u verlossing.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Here, die koning is bly omdat U hom sterk gemaak het, hy juig omdat U hom laat wen het in die oorlog.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) O Here, die koning is baie bly omdat U vir hom gewys het hoe sterk U is, ja, omdat U hom gehelp het om te wen. Daaroor juig hy.