Psalms 21:14 — Compare Translations
5 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (NLV) 2011 | Verhef U in u mag, Here. Ons wil U prys en oor u grootheid sing. |
| Afrikaans 1983 | Laat u mag seëvier, Here, dan sal ons u krag besing en daaroor roem. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Verhef U, Here, in u krag! Ons wil sing, u mag wil ons besing. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Here, U moet almal laat sien dat U sterk is, ons sal sing en ons sal U prys omdat U sterk is. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Wys tog vir ons hoe sterk U is, Here. Dan sal ons opgewonde ons liedere sing om vir almal te vertel hoe sterk U regtig is. |