Psalms 21:13 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Verhef U, HERE, in U eie krag; so sal ons sing en U krag loof.
Afrikaans (NLV) 2011 Want U sal hulle laat omdraai en vlug wanneer U pyle op hulle rig.
Afrikaans 1933/1953 Want U sal hulle dwing om te vlug; met u boogsnare sal u mik op hulle gesig. [ (Psalms 21:14) Verhef U, HERE, in u sterkte; ons wil u heldekrag eer met psalmgesang! ]
Afrikaans 1983 Wanneer U met die boog na hulle mik, slaan hulle op die vlug.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) want u sal hulle op die vlug laat slaan wanneer u op hulle aanlê met 'n gespande boog.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) want jy sal met jou pyl en boog na hulle skiet, en hulle sal moet vlug.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Want U sal hulle straf. U sal maak dat hulle ver weghardloop. Hulle sal vlug.