Psalms 21:12 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Daarom moet jy hulle die rug laat afkeer, as jy jou pyle op jou snare teen die aangesig van hulle gereed maak. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Al sou hulle teen U in opstand kom, hulle bose planne sal nie slaag nie. |
| Afrikaans 1933/1953 | Want hulle het U met onheil bedreig; hulle het 'n listige plan uitgedink sonder om iets uit te rig. |
| Afrikaans 1983 | As hulle kwaad teen U beraam, bose planne uitdink, sal hulle niks uitrig nie. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Wanneer hulle boosheid bedink teen u, 'n komplot smee, sal hulle nie slaag nie; |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Wanneer hulle jou wil aanval en planne maak teen jou, dan sal hulle planne nie slaag nie, |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Hulle sal allerhande planne teen U maak, maar nie een plan sal uitwerk nie. |