Psalms 21:1 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) (Aan die musiekleier, 'n Psalm van Dawid.) Die koning sal juig oor u sterkte, o HERE; en oor u verlossing, hoe baie sal hy hom verbly!
Afrikaans (NLV) 2011 ***
Afrikaans 1933/1953 Vir die musiekleier. 'n Psalm van Dawid.
Afrikaans 1983 Vir die koorleier. 'n Psalm van Dawid.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Vir die •musiekleier. 'n Psalm. Van Dawid.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Vir die leier van die koor: 'n Psalm van Dawid.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) ***