Psalms 20:8 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Hulle het neergeval, maar ons het opgestaan en regop gestaan. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Sommige volke vertrou op strydwaens en perde, maar ons vertrou op die Naam van die Here ons God. |
| Afrikaans 1933/1953 | Sommige roem op strydwaens en ander op perde, maar ons sal roem op die Naam van die HERE onse God. |
| Afrikaans 1983 | Sommige vertrou op strydwaens en ander op perde, maar óns, ons vertrou op die Naam van die Here ons God. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Party beroem hulle op strydwaens, ander weer op perde, maar ons, ons beroem ons op die Naam van die Here ons God. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Party mense dink oorlogkarre help hulle om te wen, ander mense dink perde help hulle om te wen, maar ons weet dit is ons God die Here wat vir ons help. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Party mense dink hulle goeie oorlogswapens en vegvoertuie gaan hulle laat wen. Ons weet van beter. Dit is die Here ons God wat ons laat wen. Ons vertrou op Hom. |