Psalms 20:5 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Ons sal ons verheug oor u verlossing, en in die Naam van onse God sal ons ons vaandels oprig; die HERE vervul al U smekinge. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Mag Hy jou hartsbegeertes vervul, en al jou planne verwesenlik. |
| Afrikaans 1933/1953 | Mag Hy u gee na u hart en al u voornemens vervul! |
| Afrikaans 1983 | Mag Hy u gee wat u hart begeer en al u voornemens laat geluk. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Mag Hy aan u gee wat u hart verlang, en elkeen van u planne laat slaag. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Ons bid dat Hy vir jou sal gee wat jy wil hê, en dat Hy jou planne sal laat slaag. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Mag Hy vir jou gee wat jy graag wil hê. Mag Hy jou planne suksesvol laat wees. |