Psalms 20:3 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Dink aan al U offergawes en aanvaar U brandoffer; Sela. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Mag Hy jou te hulp snel uit die heiligdom, en uit Sion jou versterk. |
| Afrikaans 1933/1953 | Mag Hy u hulp stuur uit die heiligdom en u ondersteun uit Sion! |
| Afrikaans 1983 | Mag Hy u te hulp kom uit die heiligdom, u bystaan uit Sion. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Mag Hy vir u hulp stuur uit die heiligdom, en u uit Sion ondersteun. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Ons bid dat Hy uit die tempel sal kom om jou te help, dat Hy van Sionsberg sal kom en jou sal help. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Mag Hy jou spesiaal help en bystaan uit die plek waar Hy bly. |