Psalms 20:2 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Stuur vir jou hulp uit die heiligdom en versterk jou uit Sion; |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Mag die Here, in tye van nood, antwoord op jou roepstem. Mag die Naam van die God van Jakob jou beveilig teen gevaar. |
| Afrikaans 1933/1953 | Mag die HERE u verhoor in die dag van benoudheid! Mag die Naam van die God van Jakob u beskerm! |
| Afrikaans 1983 | Mag die Here u gebed verhoor op die dag van nood, mag die Naam van die God van Jakob u beskerm. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Mag die Here u antwoord op die dag van benoudheid; mag die Naam van die God van Jakob u beskerm. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Ons bid dat die Here jou sal antwoord op die dag wanneer dit gevaarlik is, ons bid dat die Naam van die God van Jakob jou sal beskerm. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Mag die Here jou gebed verhoor die dag as dit met jou swaar gaan. Mag die God van Jakob jou veilig hou. |