Psalms 20:10 — Compare Translations
5 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (NLV) 2011 | Gee tog oorwinning aan ons koning, Here! Mag die Here antwoord wanneer ons na Hom roep. |
| Afrikaans 1983 | Here, gee tog aan die koning die oorwinning. Mag die Here ons gebed verhoor wanneer ons na Hom roep. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Here, verlos tog die koning! Mag Hy ons antwoord op die dag wanneer ons roep! |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Here, U moet die koning laat wen teen sy vyande. Ons bid dat die Here ons sal antwoord wanneer ons tot Hom bid. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Laat die koning asseblief wen, o Here. Luister asseblief as ons bid. |