Psalms 2:8 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Vra van My, en Ek sal jou die nasies gee as jou erfdeel en die eindes van die aarde as jou besitting. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Vra My, en Ek gee vir jou nasies as erfporsie, die einde van die aarde as jou besitting. |
| Afrikaans 1933/1953 | Eis van My, en Ek wil nasies gee as u erfdeel en die eindes van die aarde as u besitting. |
| Afrikaans 1983 | Vra My, en Ek gee volke vir jou as eiendom, die hele aarde as jou besitting. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Vra dit van My en Ek sal volke gee as jou erfdeel, die uithoeke van die aarde as jou eiendom. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Jy mag vir My vra om al die volke op die aarde vir jou te gee, en Ek sal hulle vir jou gee, hulle sal almal aan jou behoort. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Jy moet net vra, en Ek sal jou die heerser oor baie mense, ja, oor die hele wêreld maak. |