Psalms 2:10 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Wees dan nou wys, o konings, word onderrig, o regters van die aarde.
Afrikaans (NLV) 2011 Wees nou verstandig, o konings! Wees gewaarsku, regeerders van die aarde!
Afrikaans 1933/1953 Wees dan nou verstandig, o konings; laat julle waarsku, o regters van die aarde!
Afrikaans 1983 Wees dan nou verstandig, konings, wees gewaarsku, regeerders van die aarde!
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Daarom, konings, wees verstandig; wees gewaarsku, regters van die aarde.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Daarom, konings, julle almal wat op die aarde regeer, julle moet verstandig wees en leer.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Gebruik nou julle verstand, leiers van hierdie wêreld; wees wakker.