Psalms 19:7 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Die wet van die HERE is volmaak, dit verkwik die siel; die getuienis van die HERE is gewis: dit maak die eenvoudiges wys.
Afrikaans (NLV) 2011 Aan die een kant van die horison kom hy op en aan die ander kant gaan hy onder. Niks kan sy hitte ontkom nie.
Afrikaans 1933/1953 Sy uitgang is van die einde van die hemel af, en sy omloop tot by die eindes daarvan, en niks is verborge vir sy hitte nie.
Afrikaans 1983 Aan die een kant van die hemel kom hy op en aan die ander kant gaan hy onder, en niks ontkom aan sy gloed nie.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Aan die een kant van die hemel gaan hy op en aan die ander kant gaan hy onder, en niks ontkom aan sy hitte nie.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Die son kom ver in die ooste op en gaan ver in die weste onder, en niemand kan wegkruip vir hom nie, hy laat almal warm kry.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Hy begin met sy werk aan die een kant van die wêreld en loop heeltemal om tot by die ander punt. So straal die son sy hitte op elke millimeter van die wêreld uit.