Psalms 19:15 — Compare Translations

5 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (NLV) 2011 Mag die woorde van my mond en die gedagtes van my hart vir U aanneemlik wees, Here, my rots en my Verlosser.
Afrikaans 1983 Mag wat ek sê en wat ek dink tog vir U aanneemlik wees, Here, my Rots en my Verlosser.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Laat die woorde van my mond en die bepeinsing van my hart vir U aanvaarbaar wees, Here, my Rots en my Verlosser.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Here, U is my Rots wat my vrymaak, Ek bid dat U tevrede sal wees met wat ek sê en wat ek dink.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Ek hoop U sal bly wees oor alles wat ek sê en dink. Here, ek wil U baie graag bly maak, want U pas my baie goed op. U verlos my!