Psalms 19:12 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Wie kan sy foute verstaan? Reinig my van verborge foute. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Dis ’n waarskuwing vir u dienaar, en ’n groot beloning vir dié wat dit gehoorsaam. |
| Afrikaans 1933/1953 | Ook word u kneg daardeur gewaarsku; in die onderhouding daarvan is groot loon. |
| Afrikaans 1983 | U dienaar laat hom daardeur leer. Wie dit alles onderhou, groot is sy beloning. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Boonop, u dienskneg word daardeur gewaarsku; wanneer 'n mens daarby hou, is die beloning groot. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | En ook, dit leer vir my wat ek moet weet, en wanneer ek doen wat die Here sê, dan gee Hy vir my baie goeie dinge. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Elkeen wat U dien, leer uit u wet. Iemand wat u wet gehoorsaam, se lewe is vol en ryk. Hy word oor en oor daarvoor beloon. |