Psalms 18:6 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | In my benoudheid het ek die HERE aangeroep en my God aangeroep; Hy het my stem uit sy tempel gehoor, en my geroep het voor Hom uit gekom, tot in sy ore. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Bande van die dood draai my vas; strikke van die dood wag my in. |
| Afrikaans 1933/1953 | Bande van die doderyk was rondom my; strikke van die dood het my teëgekom. |
| Afrikaans 1983 | Bande van die doderyk het my vasgetrek, strikke van die dood het my bedreig. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | bande van die •doderyk het my verstrengel, vangstrikke van die dood het my ingewag. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Toue van die doderyk het my vasgebind, vangstrikke van die dood het my vasgevang. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Ek was in die poorte van die dood. Ek het in die vangnet van die dood getrap. |