Psalms 18:50 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) 'n Groot verlossing gee hy aan sy koning; en bewys barmhartigheid aan sy gesalfde, aan Dawid en aan sy nageslag tot in ewigheid.
Afrikaans (NLV) 2011 Daarom, Here, sal ek U prys voor die nasies. Tot eer van u Naam sal ek ’n loflied sing!
Afrikaans 1933/1953 Daarom wil ek U loof, o HERE, onder die nasies, en tot eer van u Naam wil ek psalmsing. [ (Psalms 18:51) Hy wat die verlossinge van sy koning groot maak en goedertierenheid bewys aan sy gesalfde, aan Dawid en aan sy nageslag tot in ewigheid. ]
Afrikaans 1983 Daarvoor sal ek U loof voor die nasies, Here, tot eer van u Naam 'n lofpsalm sing!
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Daarom sal ek U prys onder die nasies, Here, u Naam wil ek besing.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Daarom, Here, ek sal U prys sodat die volke dit kan hoor, ek sal sing oor u Naam.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Daarom wil ek U loof en dankie sê voor al die nasies, o Here. Ek wil liedere sing om u Naam groot te maak en U te eer.